
Suider-Afrika praat klimaat op Swakopmund
Loading player...
Die 33ste Suider-Afrikaanse Klimaatvooruitsigteforum is aan die gang op Swakopmund, waar klimaatkundiges, besluitnemers en ontwikkelingsvennote van reg oor die SAOG vergader om die streek se seisoenale klimaatvooruitsigte te bespreek. Werkeminister Veikko Nekundi sê in 'n toespraak die driedaagse forum moet 'n sterk fokus plaas op die versterking van vroeë waarskuwingstelsels om die streek beter teen klimaatrisiko's te beskerm.
Veikko Nekundi Dinsdag
Veikko Nekundi Dinsdag

