Erich en Lizette Posthumus (heruitsending)

Loading player...
Erich en Lizette gesels oor `n erge motorongeluk waarin hulle was, en hoe hulle lewens op `n wonderbaarlike wyse gered is. Aan God al die Eer!
9 Aug Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Uitbranding

Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp, naamlik Uitbranding. Wat is dit presies, hoe is dit anders as gewone moegheid, wat is die waarskuwingstekens en hoe kan mens herstel. Altyd is die fokus op God se betrokkenheid en hulp in ons lewens.
15 Nov 30 min

Lizelle Lotter

Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremdheid, haar vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde "CARE-not-CURE" as haar motivering.
8 Nov 44 min

Jessica Pieterse

Jessica shares her testimony of God walking with her through cancer, and the treasures she found in darkness. What an inspiring testimony.
1 Nov 36 min