Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly
Afrikaans South AfricaSelf-Improvement · ChristianityAuthored by Liese Prinsloo
Melanie kuier weer in die ateljee en die keer gesels sy oor al 7 haar kinders wat eers in pleegsorg by haar begin het, en so haar eie kinders geword het. Ons hoor elkeen se spesiale storie. Dankie Here vir genade en tweede kanse.
Melanie getuig oor haar kinderloosheid, maar hoe die Here vir haar `n liefde en roeping kom gee het vir "weggooi-babas" met HIV en hoe sy die Lambano Sanctuary begin het. Sy het self 2 kinders by haar in pleegsorg gehad, en hulle behoeftes het gemaak dat sy ook met `n…
Rensia Gouws gesels oor die huwelik en hoe die Here hulle huwelik wonderbaarlik herstel het. Rensia herinner ons ook dat daar altyd hoop is, maak nie saak wat nie
Roy and Colleen Mann talks about our relationship with ourselves, love your neighbour as yourself, ask for help when you need it and know that you are deeply loved by the Father
Herman kom gesels weer na twee jaar, oor drome wat waar geword het. Street Church het gevloei na U-Turn Homeless Ministries in die stad, `n projek wat mense oprig en afhaal van die straat. Wees gereed om geinspireer te word.
Marni kom gesels oop en eerlik oor haar pad met kinderloosheid, anoreksia, en haar pad van genesing. Prys die Here vir SY hand en genade in ons lewens.
Valerie kom gesels oor haar geniesingsreis, toe sy en haar man op die punt was om te skei. Sy het gevra vir hulp, en die Here het vir haar en hulle huwelik genesing gebring. Daar is altyd hoop!
You will be inspired by Tracey's testimony. She has such a passion and love for the Lord and can testify of HIS healing hand in the lives of her family.
Ons gesels oor `n baie belangrike tema: Vergifnis. Die verlies van haar Ma, die verwyte teenoor mense wat sy gevoel het, het `n aandeel daarin gehad, en dan die vryheid wat vergifnis bring.
Ek en Karen gesels oor `n baie belangrike onderwerp: how to stop human trafficking in the 21ste century. En dit alles begin met bewusmaking en voorkoming. Bly ingeskakel vir hierdie belangrike gesprek wat so relevant is in die tyd waarin ons lewe.
Heleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord.
In hierdie episode gesels ek en Isabel oor verlies en genesing. Die verlies aan hulle plaas, die verlies aan haar geliefde Mamma, en ook haar en haar man se pad met infertiliteit. Wat `n inspirerende getuienis.
Ek gesels met Isabel Olivier, eienaar van die besigheid Kleine Krummels. Sy vertel oor haar grootword jare op die plaas, haar liefde vir kosmaak, drome om `n sjef te word, en hoe Kleine Krummels ontstaan het. In alles sien sy die Here se hand in haar lewe.
In this episode we talk about loving ourselves, what it is, and what it isn't, and also how we love others. Its always a blessing and inspiration to learn from Roy and Colleen.
This is a time of fellowship and refreshing as we talk about the first commandment, loving the Lord with all of our beings, and also not to leave our first love.
Wat `n pragtige vrou met `n liefde vir die Here. Sy het in die Karoo grootgeword, op 21 haar lewe aan die Here oorgegee. Sy en haar man het beide `n passie vir Worship bedieining sowel as om met die Jeug te werk. Die Here stuur hulle toe Pretoria toe…
17 Nov 2024
35 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.