
Erich Schoeman - Uitbranding
Loading player...
Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp, naamlik Uitbranding. Wat is dit presies, hoe is dit anders as gewone moegheid, wat is die waarskuwingstekens en hoe kan mens herstel. Altyd is die fokus op God se betrokkenheid en hulp in ons lewens.

