Kus tot kruin | Wanneer ontwikkeling en bewaring mekaar ontmoet ๐ŸŒฟ 16 Julie 2026

Loading player...
๐ŸŒฟHet jy die gesprek op Kus tot Kruin gemis?
Cornรฉ Brink gesels met Fred oor die uitdagende, maar noodsaaklike taak om endemiese plante tydens eiendomsontwikkelings op die Tuinroete op te spoor en te red. ๐ŸŒฑ
Ons kyk ook na:
๐ŸŒฟ Wat 'n ware eko-ontwikkeling behels.
๐ŸŒฟ Waarom die term "ECO" so dikwels misbruik word.
๐ŸŒฟ Waarom die beskerming van endemiese plante noodsaaklik is vir die behoud van ons kosbare biodiversiteit.
'n Gesprek wat wys dat verantwoordelike ontwikkeling en natuurbewaring hand aan hand kan stap wanneer die regte besluite geneem word. ๐ŸŒ๐Ÿ’š
๐ŸŽง Luister weer na hierdie insiggewende gesprek op SFM Streek RADIO se platforms en bly op hoogte van die omgewingsake wat ons almal raak.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #Biodiversiteit #EndemiesePlante #EcoOntwikkeling #Tuinroete #Omgewing
23 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING ๐Ÿ‘ฅ In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzรฉ nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Lynette Meyer ๐Ÿ”น Willem Faber ๐Ÿ’ฌ Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle inโ€ฆ
21 Oct 19 min

๐ŸŽ—๏ธ๐Ÿ’— Steps of Courage โ€“ Elke tree tel! ๐Ÿ’™๐Ÿ‘ฃ - 19 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiรซnte en families, en die belangrikheid van vroeรซ opsporing van prostaatkanker. ๐Ÿ‘Ÿ Kom stap saam vir hoop! ๐Ÿ“… Saterdag 31 Oktober 2026 ๐Ÿ“ Milkwood Primary School Sportโ€ฆ
19 Oct 16 min