Henry Pike - II KORINTHIËRS 4:16

Loading player...
DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans
word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. II KORINTHIËRS 4:16 AFR53
9 Jul 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lucio Basson - KLAAGLIEDERE 3:22

Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. KLAAGLIEDERE 3:22 NLV
15 Jul 1AM 1 min

Mariette Loubser - 1 KORINTIËRS 1:9

God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel. 1 KORINTIËRS 1:9 NLV
13 Jul 1AM 1 min

Ernie de Meyer - FILIPPENSE 4:7

En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. FILIPPENSE 4:7 AFR53
8 Jul 1AM 2 min