ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

Die Liftklub gesels vandag met Vuyokhazi (Vuyo) Gungqwa

Vuyokhazi (Vuyo) Gungqwa is a mammographer & head of the Department at Morton & Partners Mitchells Plain and a breast cancer survivor. She shares her journey and also helps to create Awareness about the "myths" about waiting until you are 40!
21 Oct 15 min

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees deel 3

Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.
23 Oct 38 min

PAST COBUS BRONKHORST - DRA VRUG DEUR GROEI EN TRANSFORMASIE

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
25 Oct 6AM 18 min

ALLES WAT LEKKER IS - Chew & Brew

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
23 Oct 8 min

ERNIE DE MEYER - JOU NUWE IDENTITEIT

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
22 Oct 3PM 19 min