Sokkerwêreldbeker: Die Moderne Spel van Binne Af
Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met Christopher Freygang oor die Sokkerwêreldbeker en alles wat die moderne spel so uitdagend maak.
As voormalige Namibiese jeuginternasionaal en aktiewe ligaspeler deel Christopher sy unieke perspektief oor die spel, die fisiese eise wat vandag aan spelers gestel word en wat ondersteuners tydens die wêreld se grootste sokkertoernooi kan verwag.
Moontlik gemaak deur Debonairs Pizza.