
Gerhard Steyn vertel die storie agter sy nuwe enkelsnit “Vra Net Vir Jou”
Loading player...
Gerhard Steyn is terug met nuwe musiek! In hierdie gesprek gesels hy oor sy jongste enkelsnit “Vra Net Vir Jou”, ’n opregte liefdesliedjie wat geïnspireer is deur sy eie liefdesverhaal met sy vrou.

