
Sokkerkoors: Micky Kaapama ontleed die Wêreldbeker
Loading player...
Jean-Louis gesels met Micky Kaapama, 'n Namibiese sportkommentator, uitsaaier en sokkerontleder, oor die jongste verwikkelinge by die Sokkerwêreldbeker. Met haar kundige ontleding en passie vir die spel deel sy waardevolle insigte oor die wedstryde, spelers en die stories wat die toernooi vorm.
Sokkerkoors is moontlik gemaak deur Debonairs Pizza.
Sokkerkoors is moontlik gemaak deur Debonairs Pizza.

