🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Loading player...
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is?
Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak.
🌍 Opkomende Toer:
🦁 Krugerwildtuin & Laeveld Panorama
πŸ“… 22–29 Julie 2026
✈️ Vertrek vanaf OR Tambo Lughawe
πŸ›οΈ 8 dae / 7 nagte
🐘 Luukse vervoer, gehalte-akkommodasie, ontbyte, aandetes, vlugte vanaf George en nog baie meer ingesluit.
Hierdie is die ideale geleentheid om een van Suid-Afrika se mooiste bestemmings te ervaar – sonder die stres van beplanning.
πŸ“» Luister daagliks na op 90.1 FM & 104.1 FM of stroom regstreeks by www.sfmstreek.com.
#SFMStreekradio #RevJouToere #KrugerWildtuin #LaeveldPanorama #SeniorReise #50Plus #Pensioenarisse #Toerisme #ReisSuidAfrika πŸŒΏπŸ¦’βœˆοΈ
29 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes