
Meer geld in jou sak, as Midde-Ooste bestendig bly
Loading player...
Jan Alleman se beursie kan nou weer dalk asemhaal, as alles onveranderd bly in die Midde-Ooste. 'n Vat Brent-ruolie staan tans onder 73 Amerikaanse dollar en beweeg vinnig na die pryse voor die Midde-Ooste-oorlog. Dit kom nadat ekonome voorspel het dat die ekonomiese herstel tot nege maande gaan duur. Kosmos 94.1 Nuus het met Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gepraat.

