
Unam behaal Times Higher Education ranglys
Loading player...
Unam maak gereed vir volgende jaar en aansoeke is oop vir beide eerstejaar- en nagraadse studies. Unam is die enigste Namibiese universiteit wat in die Times Higher Education se wêreld universiteitsranglys geplaas is. Kosmos 94.1 Nuus het met die universiteit se woordvoerder, Simon Namesho gepraat wat meer inligting oor die aansoeke gee.

