πŸ” 🦑 πŸ† 🦊 KUS TOT KRUIN | Wie se ruimte is dit eintlik? - 25 Junie 2026

Loading player...
πŸ” 🐦🦌 Fred deel eerlike persoonlike ervarings – van sy drie geliefde lΓͺhenne, πŸ”Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die 🐟 vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het.
Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vrae begin. Waar trek ons die grens tussen ons eie belange en ons verantwoordelikheid teenoor die natuur? Ons kyk na werklike voorbeelde van konflik tussen mense en diere soos ratels, rooikatte, grysmuishonde, fisante en bokkies.
πŸŽ™οΈ Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO
πŸ“» 90.1 FM (Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna)
πŸ“» 104.1 FM (Oudtshoorn en Langkloof)
πŸ’» Luister ook regstreeks aanlyn by (www.sfmstreek.com)
🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #Bewaring #Biodiversiteit #Natuur #SFMStreekRadio #SaamVirBewaring 🌿
25 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min