Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul avontuur.
Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarna om op te let wanneer jy ’n tweedehandse motorfiets koop én gesels oor MotoGP se groot 850cc-skuif.
Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarna om op te let wanneer jy ’n tweedehandse motorfiets koop én gesels oor MotoGP se groot 850cc-skuif.