
Wiele2Wiele ry nuwe T-Roc
Loading player...
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van Volkswagen se nuwe T-Roc in en word aangenaam verras deur dié gewilde sportnutsvoertuig. Daarna vat hulle jou terug in tyd met ‘n 1974 VW Kewer. Engen Xtreme deel waardevolle wenke, en jy kan op Cape Moto Co kan staatmaak vir al jou motorfietsbehoeftes.

