Drakensberg Seunskoor

Loading player...
Jennifer Myburgh in vir Sarina gesels met die Wêreld bekende Drakensberg Seunskoor oor hul vertoning wat voorle plus 'n regstreekse weergawe van Bohemian Rhapsody
16 Jun 7AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Monkey Heartland

Eksotiese apies bly vir baie mense fassinerend – van hul intelligensie en unieke persoonlikhede tot die ongelooflike maniere waarop verskillende spesies kommunikeer en leef. By Monkey Heartland in Kwazulu-Natal word meer as 230 eksotiese primate van 10 verskillende spesies versorg, elk met hul eie gewoontes en stories. Ons gesels vandag…
19 Jun 4AM 10 min

VERSKILMAKERS: HospiVisie

Vandag gesels ons met ‘n organisasie wat daagliks hoop bring waar dit die nodigste is. HospiVision is al sedert 1997 betrokke by die ondersteuning van pasiënte, families en gesondheidswerkers in staatshospitale regoor Suid-Afrika. Met ’n sterk fokus op pastorale en emosionele sorg, werk hulle span om nie net fisiese genesing…
18 Jun 5AM 12 min

Snoete-goete: Gato Inn

The Gato Inn in die ooste van Pretoria bied veilige, luukse kort en langtermyn verblyf vir jou kat. Morne Combrink vertel ons meer
12 Jun 4AM 6 min

VERSKILMAKERS: Round Table Collective

Round Table Pretoria Collective is ’n organisasie van jong mans tussen die ouderdomme van 18 en 40 wat hulself beywer vir gemeenskapsdiens, persoonlike groei, leierskapontwikkeling en kameraadskap. Deur verskeie liefdadigheidsprojekte en gemeenskapsinisiatiewe maak hulle ’n tasbare verskil in die lewe van mense in Pretoria en omliggende gebiede. Vandag gesels ons…
11 Jun 6AM 7 min