🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Loading player...
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie?
πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum.
Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike bewaringsorganisasies doen om ons kosbare natuur vir toekomstige geslagte te beskerm.
🌱 Sonder effektiewe, nie-winsgewende bewaringsbewegings sou baie van ons natuurlike erfenis eenvoudig nie in sy huidige vorm kon voortbestaan nie. Hierdie organisasies is die stille wagters van ons omgewing – en hul werk raak elkeen van ons.
Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete en Klein Karoo.
🌐 Luister ook regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com
πŸ’š SFM Streek RADIO – waar ons saam werk vir 'n volhoubare toekoms, van Kus tot Kruin. 🌊🌿
18 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min