Lynette Beer - I SAMUEL 17:45

Loading player...
Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met 'n swaard en met 'n spies en met 'n
lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare. I SAMUEL 17:45
AFR53
18 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lucio Basson - KLAAGLIEDERE 3:22

Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. KLAAGLIEDERE 3:22 NLV
15 Jul 1AM 1 min

Mariette Loubser - 1 KORINTIËRS 1:9

God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel. 1 KORINTIËRS 1:9 NLV
13 Jul 1AM 1 min

Henry Pike - II KORINTHIËRS 4:16

DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. II KORINTHIËRS 4:16 AFR53
9 Jul 1AM 2 min