🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳04 Junie 2026

Loading player...
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿
In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap – dikwels om uitsigte te verbeter of ander praktiese redes.
🌳 Wanneer is snoei nodig?
🌳 Wanneer word 'n permit vereis?
🌳 Wat sΓͺ die wet en die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE)?
🌳 Hoe neem ons besluite wat beide mense én die natuur respekteer?
Aiden verduidelik die uitdagings, regsvereistes en moontlike oplossings om die beste uitkoms vir almal – insluitend die boom – te verseker.
🎧 Luister gerus weer en word deel van die gesprek oor verantwoordelike omgewingsbestuur.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #SFMStreekRADIO #Bewaring #Bome #Omgewing
4 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min