#WeeksdaeVibesMetVenita - GEE-week 2026 | HANNA Charity - Sopkombuis & Proteïen Pap Projek

Loading player...
Op Wêreldhongersnooddag gesels Venita en Charonike op Weeksdae Vibes met Hanna Charity oor hul sopkombuise en hoë proteïenpap-projek. Hanna, Lizal, Karina, Gladys en Didi het vertel hoe met slegs R15 iemand gehelp kan word met 'n bakkie sop EN 'n bordjie pap.
28 May English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Amy Jones | 15 Junie 

Amy Jones is TERUG op #WeeksdaeVibes na 3 JAAR!! Sy vertel vir Venita hoe haar lewe die laaste paar jaar verander het en die nuwe fokus en boodskap wat sy oordra in haar musiek. Sy gesels ook oor haar nuwe enkelsnit - Again!
15 Jun 11 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Tamryn Madalé | 11 Junie 

Tamryn gesels met Venita oor haar nuwe enkelsnit Egte Liefde. Sy vertel hoe die liedjie deur persoonlike ervarings geïnspireer is, en hoe haar familie die mense is wat haar help om haar drome na te jaag en haar deurentyd ondersteun.
11 Jun 14 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Theo | 9 Junie

Theo het met Venita gesels oor sy nuutste enkelsnit, "Hardloop" – 'n liedjie wat mens herinner dat al vind jy jouself in die moeilike seisoene van die lewe is daar altyd lig en hoop wat jou omhels wanneer jy terughardloop na Jesus.
9 Jun 29 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Erin Elliot | 10 Junie

Erin Elliot gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit 'Unhinged Hall Of Fame' en haar opkomende album met dieselfde naam. Sy vertel hoe sy die storie van haar 30's wou vertel het en vir mense net weer bewys dat jy kan doen wat jy wil, waneer jy wil - solank…
10 Jun 17 min