Jean-Louis Gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 Jaar van Vertroue

Loading player...
In hierdie episode gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Molkosan van A. Vogel – die tweede produk wat reeds in 1926 deur A. Vogel geformuleer is. Vanjaar vier Molkosan sy 100ste bestaansjaar, en mense wêreldwyd vertrou steeds op hierdie bekende produk vir beter spysvertering en welstand.

Estie deel ook die interessante resultate van ’n steekproef waarin 208 dames, wat aan swak spysvertering gely het, deelgeneem het. Die uitkomste was besonder indrukwekkend.

Molkosan is beskikbaar by apteke in die gewone geur sowel as Molkosan Berry vir ’n effens soeter smaak.

Vir meer inligting besoek A. Vogel Suid-Afrika of stuur ’n e-pos na info@sanatural.co.za.
27 May 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Die Sokkerwêreldbeker Onder die Loep

Jean-Louis gesels met Garren Smith oor die Sokkerwêreldbeker en alles wat die wêreld se grootste sokkertoernooi so besonders maak. Hulle bespreek die spanne, verwagtinge, hoogtepunte en die opwinding wat die toernooi regoor die wêreld skep.
18 Jun 6AM 9 min

Prostaatgesondheid: Ken die tekens en neem betyds aksie

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor prostaatgesondheid tydens Juniemaand. Hulle bespreek waarom dit belangrik is om oor die prostaat te praat, watter tekens mans tussen die ouderdomme van 50 en 80 kan ervaar, en hoe vroeë optrede 'n verskil kan maak. Die gesprek fokus ook op A. Vogel Prostasan-kapsules, wat…
18 Jun 5AM 12 min

Elmero Strauss in Gesprek met Magnolia Lawrence

Elmero Strauss gesels met Magnolia Lawrence, ’n bemarkingsbestuurder, kreatiewe direkteur en kommunikasiestrateeg. Van kreatiewe idees tot die bou van sterk handelsmerke, deel Magnolia haar inspirerende reis van visie, deursettingsvermoë en voortdurende groei.
16 Jun 8AM 6 min