ABC van Ouerskap: B - Borsvoeding (Natascha Olivier)

Loading player...
Borsvoeding is baie meer as net voeding: dit is ook troos, beskerming, ‘n band tussen jou en jou kind, en ‘n belangrike belegging in jou kind se gesondheid en ontwikkeling. Dit is ook belangrik om te sê dat hierdie gesprek nie gaan oor oordeel of skuldgevoelens vir ma’s wat formule gee nie. Sommige ma’s kies om nie te borsvoed nie, en elke gesin se omstandighede is uniek. Dit is nie ‘n kompetisie tussen bors- en formule voeding nie. Ons deel eerder om ouers te ondersteun met betroubare inligting, sodat hulle hul babas so goed moontlik kan voed en versorg. Borsvoedkonsultant en dieëtkundige, Natascha Olivier sluit by ons aan.
12 May 4AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

GEEWEEK - SAAI

Pieter Grobbelaar is 'n avokadoboer van Tzaneen-omgewing en hy kom vertel eerstehands watter uitdagings die boere in die gesig staar en hoe SAAI hierdie boere daagliks bystaan.
27 May 6AM 37 min

GEEWEEK - Eleos

Elize Visser, Christa Botes en Hester Bester vertel van die waarde van terapie en hoe Eleos die dames in hul gemeenskap help om weer met waardigheid en selfvertroue die lewe in die oë te kyk.
26 May 8AM 37 min

GEEWEEK - Hanna Charity

Hanna Grobler en Charlene Jackson van Hanna Charity sluit by Sarina aan om te vertel van die werk wat hierdie organisasie doen.
26 May 8AM 33 min

Snoete-goete: Menskos wat gevaarlik kan wees vir jou troeteldier

Vandag gesels ons met veearts Annarie Greyling oor iets wat baie troeteldiereienaars dalk nie besef nie — sekere menskos kan gevaarlik, en selfs dodelik, vir diere wees. Van sjokolade tot druiwe en uie — sommige alledaagse kosse hou groot risiko’s in vir ons honde en katte. Sy deel vandag belangrike…
22 May 6AM 10 min