
NNN soek aksie teen gegradueerdes-werkloosheid
Loading player...
Nust het Donderdag en vandag sy gradeplegtigheid in die hoofstad gehou waar president Netumbo Nandi-Ndaitwah die hoofspreker was. Sy het die kwessie van jeugwerkloosheid, veral onder gegradueerdes, uitgelig. Sy sê die gaping tussen markvraag en opleiding moet verklein word.

