
8 Mei - Afrikaansdag
Loading player...
Vandag vier ons Afrikaansdag – ’n dag waarop ons die ryk geskiedenis, unieke karakter en blink toekoms van Afrikaans vier. Afrikaans is meer as net ’n taal; dit is vir baie mense die taal van huis, hart, musiek, stories en identiteit. En wie beter om saam met ons oor Afrikaans, musiek en kreatiwiteit te gesels as Daan Potgieter, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad.



