
Talle groenwaterstofprojekte kwalifiseer vir DBN-fondse
Loading player...
Die Afrika Ontwikkelingsbank se Volhoubare Energiefonds vir Afrika, Sefa, het op 10 April vanjaar 'n beroep vir voorstelle onder sy nuwe Groenwaterstofprogram gedoen, wat teen 11 Mei ingehandig moet wees. Daar is 20 miljoen Amerikaanse dollar beskikbaar vir voorbeleggingsfinansiering vir drie tot vyf uitgesoekte projekte. Die interim hoof van die Namibiese Groenwaterstofprogram, Joseph Mukendwa, het die program se projekte wat kwalifiseer so uiteen gesit.

