
Bekostigbare China kan hernubare energie-pogings help
Loading player...
'n Hoëvlak-afvaardiging is tans in China om kritieke vennootskappe vir hernubare energie te verseker. Amptenare van die Namibiese Groenwaterstofprogram, NamPower, die Omgewingsbeleggingsfonds en die energie-ministerie betrek vervaardigers in Beijing en Sjanghai om bekostigbare wind-, son- en batterytegnologieë te benut wat die land se skoon energie-ambisies kan versnel. Woordvoerder van die Groenwaterstofprogram, Jona Musheko, het 'n opdatering aan Kosmos 94.1 Nuus gegee:

