Die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, Sauma, het onlangs 'n vergadering vir hul lede gehou om opnuut kommer uit te spreek oor Headsprings Investment se voornemende in-situ uraanonttrekking by Leonardville in die Omaheke-streek. Volgens die groep gaan Headspring weer vir hulle omgewingssertifikaat aansoek doen in die komende dae. Sauma-bestuurslid Roy…
Klagtes stroom in oor Nsfaf-aansoeke wat sonder verduideliking afgekeur word, terwyl die spertyd vir registrasie by hoër onderwys-instellings besig is om te verstryk. Sommige studente is in koshuise en sê sonder die hulpfondse kan hulle nie betaal nie, wat hulle sal dwing om uit te trek, terwyl daar in die…
Die regering se Visie April 2026-inisiatief, wat ontwerp is om staatsamptenare na openbare gesondheidsorg oor te skakel, het volgehoue kritiek van opposisiepolitici en vakbonde in die gesig gestaar wat aanvoer dat dit 'n uitsluitende, tweevlakkige stelsel skep. Die IPC-skaduminister van gesondheid, Lilani Brinkman, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat geen…
President Cyril Ramapohsa sê Suid-Afrika het planne aangekondig om 'n mylpaal-konsepresolusie by die Verenigde Nasies ter tafel te lê tydens die hervatting van sy 80ste sitting vanjaar. Ramaphosa het die naweek die sitting oor ekstremisme en ongelykheid by die Inisiatief ter Verdediging van Demokrasie in Barcelona, Spanje, toegespreek. Die president…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.