Snoete-goete: Vetbooks4Africa

Loading player...
Sarina gesels met ’n groep toegewyde veeartsenystudente van University of Pretoria Onderstepoort wat boeke, kennis en hoop na diere- en bewaringsprojekte regoor Afrika vat. Dis alles oor liefde vir diere, opleiding en om ’n verskil te maak waar dit regtig saak maak. Lonika Tukker en Calvyn Coetzee sluit by ons aan.
10 Apr 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Screen Her Save Her

Screen Her Save Her se jaarlikse borskankerbewusmakingsveldtog, in samewerking met Atterbury Trust, skop Dinsdag 21 April af by die Castle Gate Lifestyle Winkelsentrum. Hierdie veldtog bring mobiele siftingseenhede met mammografie- en ultraklankdienste direk na gemeenskappe en vroue wat nie altyd toegang het tot hierdie dienste nie. Sarina gesels met Danelle…
17 Apr 6AM 12 min

Is dit werklik goedkoper om 'n elektriese voertuig te ry?

Tegnologiejoernalis by MyBroadband, Hanno Labuschagne deel sy eerstehandse ervaring met ’n elektriese voertuig (EV). Oor 15 000 km het hy sowat R10 000 minder aan energie bestee as wat petrol sou kos. Hy gesels oor die werklike kostes, praktiese uitdagings en voordele van EV-eienaarskap in Suid-Afrika.
17 Apr 6AM 16 min

Entrepreneurskapsreeks: die emosionele werklikheid van entrepreneurskap

Entrepreneurskap lyk van buite af dikwels glansryk – vryheid, sukses, beskikbaarheid tot jou eie tyd en die bou van ‘n nalatenskap. Maar agter die skerms lê daar ’n minder sigbare werklikheid: emosionele druk, onsekerheid, alleenheid en die konstante gewig van verantwoordelikheid. Vandag gesels Linda van der Walt van LND en…
15 Apr 6AM 11 min