Artemis II sending - Dr Ruhann Steyn beantwoord al ons vrae

Loading player...
Die Artemis II-sending is besig om terug te keer na die aarde, nadat hul geskiedenis gemaak het, met ruimtevaarders wat dele van die maan gesien wat nog nooit tevore deur menslike oë waargeneem is nie. Met rekordafstande vanaf die aarde en baanbrekers-waarnemings van die maanoppervlak, bring dié sending nuwe insigte wat die toekoms van ruimtenavorsing kan verander. Ons gesels met ruimtekenner Dr Ruhann Steyn om meer te hoor oor hierdie merkwaardige prestasie.
8 Apr 4AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Wêreldwagwoorddag - Prof Basie von Solms

7 Mei is Wêreldwagwoorddag—’n goeie herinnering dat ons digitale veiligheid by iets so eenvoudig soos ’n wagwoord begin. Met kubermisdaad wat wêreldwyd toeneem, is dit belangriker as ooit om seker te maak jou aanlyn profiele is beskerm. Ons gesels vandag met Basie von Solms, een van Suid-Afrika se voorste kubersekuriteitskenners,…
8 May 7AM 8 min

8 Mei - Afrikaansdag

Vandag vier ons Afrikaansdag – ’n dag waarop ons die ryk geskiedenis, unieke karakter en blink toekoms van Afrikaans vier. Afrikaans is meer as net ’n taal; dit is vir baie mense die taal van huis, hart, musiek, stories en identiteit. En wie beter om saam met ons oor Afrikaans,…
8 May 7AM 9 min

Snoete-goete: Pet Safety Solutions

Is jou erf werklik veilig genoeg vir jou troeteldier? Morné Combrink van Pet Safety Solutions Pty Ltd vertel ons meer van hul dienste
8 May 7AM 8 min

VERSKILMAKERS: Operation Healing Hands

Op 14 Junie pak Neels Janse van Rensburg die ikoniese Comrades Marathon aan — nie net vir die medalje nie, maar vir ’n saak wat sy hart diep raak. Hy hardloop ten bate van Operation Healing Hands, ’n organisasie wat lewensveranderende operasies moontlik maak vir mense wat dit nie kan…
7 May 6AM 13 min