🌿 Kus tot Kruin – Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net ’n modewoord? 🌿 02 April 2026

Loading player...
Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete – maar vra die moeilike vrae:
πŸ‘‰ Word die term β€œeko” nie dalk te maklik gebruik nie?
πŸ‘‰ Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan?
πŸ‘‰ Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang?
πŸŽ™οΈ As praktiese voorbeeld kyk ons na Springerbaai en ondersoek hoe sulke projekte beplan en bestuur word – en of dit werklik werk.
Moenie hierdie insiggewende gesprek mis nie!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #EkoOntwikkeling #Tuinroete #Bewaring #Volhoubaarheid #SFMStreekRadio
3 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min