Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

Loading player...
Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84
Chapters
  • 00:00 Oorlog, verkiesings en verlore bondgenote
  • 02:45 Die nuutste oorlog-nuus
  • 10:56 Druk om te beëindig, druk om voort te gaan
  • 22:37 Jarelange militêre beplanning
  • 25:02 Wat ons weet en wat ons nie weet nie
  • 28:24 Europese politieke onvergenoegdheid duidelik in verkiesings
  • 38:33 Belangrike referendum vir Italië se Meloni
  • 41:59 Bondgenote in Latyns-Amerika taan
26 Mar Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul…
29 May 31 min

Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef…
30 Apr 36 min

Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88

Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.
24 Apr 38 min

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min