Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

Loading player...
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.
Chapters
  • 00:00 Reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela
  • 11:16 Chinese terugdruk teen die Weste
  • 17:44 Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog
  • 22:38 Ysland moet besluit oor Europese Unie
  • 25:42 Beslissende verkiesing in Duitsland
  • 30:25 Wat sê ʼn mens oor Iran?
4 Sep Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110

Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110 ’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek plaas die kollig op ’n wêreldorde wat toenemend aan die verander is. Die leiers van drie van die magtigste lande ter wêreld tans, kom byeen op…
20 Nov 34 min

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min