Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100

Loading player...
Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100
Chapters
  • 00:00 Dankie vir 100 episodes!
  • 01:10 Ses maande sedert Iran-oorlog begin het
  • 09:41 Oekraïne herdenk onafhanklikheid
  • 16:26 Proksieoorlog en spanning in Europa
  • 21:44 Handelsoorlog tussen VSA en Kanada
  • 28:43 Israel en Palestyne se voortdurende stryd
27 Aug Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96

In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een…
6 Aug 19 min

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min