
Bees-uitvoere na Mauritius maak nuwe deur oop - Zaamwani
Loading player...
Namibië versterk sy posisie in die wêreldwye veehandel, nadat 3 000 bees van Otjiwarongo op die hoef na Mauritius uitgevoer is. Landbouminister Inge Zaamwani het in die parlement gesê die besending weerspieël nie net vertroue in Namibië se streng dieregesondheidstandaarde nie, maar maak ook die deur oop na 'n groeiende nuwe mark, met meer uitvoere wat verwag word. Zaamwani het meer:

