#ALT-Fokus Met Venita - Snowing Down South | 19 Maart

Loading player...
Venita se #HOOFfokus die week is die manne van Snowing Down South!
Hulle het kom gesels oor hul nuwe enkelsnit 'Take It Or Leave It' en ook 'n nuwe EP- 'No Such Place As Far Away' wat hulle iewers in die jaar gaan vrystel.
19 Mar English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min