Brandstoftekorte reeds in SA

Loading player...
AfriForum doen 'n beroep op motoriste om vooruit te beplan te midde van berigte van moontlike brandstoftekorte by sommige vulstasies. Volgens die organisasie kan ontwrigtings wat verband hou met die konflik in die Midde-Ooste wat voorsieningskettings beïnvloed, met sommige vulstasies wat reeds beperkte voorraad aanmeld, veral met diesel. Jacques Broodryk van AfriForum sê dit is nie 'n nasionale krisis nie, maar tekorte kan ongerief en veiligheidsrisiko's veroorsaak:
19 Mar 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brandstofprys daal Vrydag in Namibië

Hy sê die regering het reëlings vir lae premies getref om stabiele brandstofvoorraad van Julie tot SeptemModestus Amutse Woensdag Een ber te verseker.
1 Jul 9AM 1 min

Brandstofprys daal Vrydag in Namibië

Die ministerie van energie het 'n verlaging in brandstofpryse vir vandeesmaand aangekondig. Die petrolprys is met een Namibiese dollar per liter verlaag en beide dieselgrade met vier dollar per liter. Die prys tree om middernag op 3 Julie in werking. Lynminister Modestus Amutse het die besluit toegeskryf aan positiewe ontwikkelings…
1 Jul 9AM 1 min

Onwettige Malawiese migrante in busongeluk in Limpopo

Een persoon is dood en elf beseer toe ʼn bus wat passasiers van KwaZulu-Natal na die repatriasie-kamp in Musina, Limpopo, vervoer het, op die N1 sowat vier kilometer van die Beitbrug-grenspos omgeslaan het. Die bestuurder het vermoedelik weens uitputting beheer oor die voertuig verloor. ʼn Woordvoerder van Limpopo se Vervoerdepartement,…
1 Jul 9AM 1 min

Pride Month sluit af, herdenk te midde van uitdagings

Pride Month, wat jaarliks wêreldwyd elke Junie gevier word om die LGBT-gemeenskap te vereer, geskiedenis te herdenk en vir gelyke regte te pleit, het tot 'n einde gekom. Kosmos 94.1 Nuus het met Out Right Namibia-direkteur Agapitus Hausiku gepraat, wat sê dat vanjaar se vieringe wêreldwyd gevoel is namate beduidende…
1 Jul 7AM 1 min

Namcor bevestig Sibeya as besturende direkteur

Namcor het bevestig dat Victoria Sibeya as besturende direkteur aangestel is. Haar vyfjaar-termyn begin vandag. Namcor-woordvoerder Utaara Hoveka sê Sibeya het verskeie rolle by die staatsonderneming oor die jare gevul.
1 Jul 6AM 1 min