Kus tot Kruin – ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – 12 Maart 2026

Loading player...
Fred neem ons saam op ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – van ons eie kus tot diep in Afrika 🌍
Fred gesels oor:
πŸ“Έ Danabaai Bewarea se kameras en hoe dit help om wild te monitor
🌿 iNaturalist se Intercity Nature Challenge en hoe jy self kan deelneem
🌊 S.M.A.R.T. se ongelooflike werk met kusreddings
🦁 Botswana se unieke maniere om konflik tussen mense en leeus op te los
Dis ’n program vol insig, hoop en praktiese oplossings vir ’n beter balans tussen mens en natuur.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM &B 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
Moenie dit misloop nie – Kus tot Kruin, waar ons van kus tot kruin saam leer en beskerm 🌱
13 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min