#WeeksdaeVibesMetVenita - Jacques Not Jack & Marice Na Middernag | 24 Februarie (19h15)

Loading player...
Jacques Not Jack’ en ‘Marice Na Middernag’ gesels met Venita oor hoe een sosiale media boodskap daartoe gelei het dat hulle saam 'n liedjie opneem en vrystel. Hulle enkelsnit, 'As Die Wêreld Eindig' is beskikbaar op alle digitale stroomdienste.
24 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min