#WeeksdaeVibesMetVenita - Hierdiekant van den Berg | 17 Februarie

Loading player...
Hierdiekant van den Berg gesels met Venita oor sy nuutste album, 'Tydloos'. Hy verduidelik ook vir Venita hoekom hy besluit het om sy identiteit privaat te hou en dat sy musiek die praatwerk doen.
17 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min