
Mynbou, vis dryf jaargroei in produsentepryse
Loading player...
Die gemiddelde verkooppryse wat binnelandse produsente vir hul produksie ontvang het 'n kwartaallikse afname van 3,9 persent in die vierde kwartaal van 2025 getoon, maar het met 3,1 persent op 'n jaarbasis gestyg. Die jongste produsenteprysindeks wat deur die Namibiese Statistiekagentskap vrygestel is, toon dat prysstygings vir goedere uit die mynbou- en steengroefsektor die primêre dryfvere van die jaarlikse groei was. Die agentskap se woordvoerder Mirjam Shihepo:

