
Iran: Trump hoop steeds op diplomatieke oplossing
Loading player...
Die Withuis sê die president, Donald Trump, het nog nie 'n finale besluit geneem oor 'n moontlike militêre aanval op Iran nie. Trump het volgens berigte opsies oor 'n aanval met sy adviseurs bespreek. 'n Gesamentlike aanval deur die VSA en Israel kan glo reeds Saterdag plaasvind. Die die Withuis-woordvoerder, Karoline Leavitt, sê Trump hoop nog steeds op 'n diplomatieke oplossing rakende Teheran se kernprogram:

