
AfriForum vra ramptoestande oor water, en vloede
Loading player...
AfriForum sê die nasionale rampbestuursentrum het die publiek mislei toe hul nie amptelik bek-en-klouseer, die waterkrisis en onlangse vloede tot nasionale rampe verklaar het nie. Die organisasie doen 'n beroep op die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, om hierdie rampe dringend te verklaar sodat noodbefondsing en -hulpbronne beskikbaar gestel kan word. Tarien Cooks van AfriForum sê die oponthoud vertraag pogings om die krisisse te hanteer:

