
Tiger Woods sê hy kan moontlik aan Meesters deelneem
Loading player...
Gholf: Die vyftienmalige major-kampioen Tiger Woods sê sy deelname aan vanjaar se Meesters is steeds 'n moontlikheid. Die 50 jarige Woods het sedert Julie 2024 nog nie weer aan 'n amptelike PGA-toerbyeenkoms deelgeneem nie. Die Amerikaner het die hele 2025-seisoen misgeloop nadat hy sy hakskeensening in Maart geskeur het voor hy in Oktober 'n rugoperasie ondergaan het. Woods het voor die Genesis-uitnodigingstoernooi wat hy aanbied, gesê hy probeer elke dag om sterker te word:

