
Kondome in tronke 'sal veiligheid verseker'
Loading player...
Die wet teen konsensuele sodomie is in 2024 ongrondwetlik verklaar, maar word na bewering steeds in korrektiewe fasiliteite geïmplementeer. Dit het 'n debat tot gevolg of kondome aan gevangenes beskikbaar gestel moet word, aangesien dit nie tans gedoen word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Brigit Rudd, die redaktrise van Sister Namibia gepraat.

