
VSA wurg Kuba, Trump sê land moet ooreenkoms tref
Loading player...
Kuba ervaar reuse uitdagings na die VSA ‘n blokkade op Venezuela se olie geplaas het. Die land het daarop staatgemaak en ervaar nou ‘n energie-tekort wat alles van gesondheid, die werksweek, skole, vevoer en selfs die verwydering van rommel raak. President Donald Trump sê hulle is in gesprek met die land en Kuba moet ‘n ooreenkoms met Amerika tref.

