#WeeksdaeVibesMetVenita - Oom Hendrik Potgieter | 11 Februarie

Loading player...
Weeksdae Vibes vier die liefde wat werklik die toets van tyd deurstaan het. Oom Hendrik Potgieter gesels met Venita oor sy 64jr huwelik met sy vrou Corrie. Hul liefdesverhaal begin in 1962 toe hulle nog baie jonk was — en ons hoor meer oor hul reis en die geheim agter ’n huwelik wat al ses dekades hou.
11 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min