#WeeksdaeVibesMetVenita - Daniel John | 10 Februarie

Loading player...
Daniel John het op #WeeksdaeVibesMetVenita kom kuier oor sy nuwe liedjie 'Know Me'. Hy het verduidelik hoe hy hierdie liedjie geskryf het om homself beter te leer ken.
10 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min