#WeeksdaeVibesMetVenita - Chané B | 9 Februarie

Loading player...
Chané B gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit "Unbroken". Sy vertel hoe hierdie liedjie daar is om mense emosioneel te dra wanner die tye bietjie donker raak.
9 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min