
Peiling toon SA-boere sat die landboudepartement
Loading player...
Die VF Plus sê 'n onlangse peiling deur Saai toon boere het vertroue verloor in die Departement van Landbou te midde van die bek-en-klouseer-krisis. Meer as 95-persent sê die reaksie was te stadig, entstowwe is swak bestuur en kenners is stilgemaak. Woordvoerder Wynand Boshoff vra minister John Steenhuisen om aanspreeklikheid te aanvaar en senior amptenare om hul voortgesette diens te regverdig of opsy te staan. Hy het meer:

